Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


NOTICE:

Compilation of an all-inclusive Spatial Development Framework (SDF) and Land Use Management System (Zoning Scheme, Land Development Procedures and Regulations - LUMS) for the newly established Dawid Kruiper Municipality. Read the full notice

NOTICE:

Herewith Dawid Kruiper Municipality wish to invite all our current and new suppliers to register on the National Treasury Central Supplier Database (CSD). Suppliers will no longer be registered at the municipality and are requested to self-register directly on the CSD by accessing the National Treasury website at www.secure.csd.gov.za

Latest News

DKM WCDM : IRRIGATION MANAGEMENT

image (1)

The Municipality requests the communities to use potable water effectively and sparingly. 

Irrigation must be limited to three times per week between 18H00-21H00 when the evaporation rate is much lower and less watering is required. 

This will improve provision of water to all areas significantly affected during high demand (peak usage). 

Besproeiing moet beperk word tot drie keer per week tussen 18H00 en 21H00 wanneer die verdampingstempo baie laer is en minder water benodig word. Dit sal die voorsiening van water aan alle gebiede wat aansienlik geraak word tydens hoë aanvraag (piek verbruik) verbeter.

Read more…

ONGEïDENTIFISEERDE DEPOSITO’S

logo dkm

Onderstaande lys van inbetalings reflekteer in die munisipaliteit se bankrekening. Die verwysing wat
verskaf is, is egter onvoldoende ten einde die korrekte kwitering van die bedrag te verseker.
Indien ‘n verbruiker oor die nodige dokumentasie beskik wat as bewys kan dien van inbetaling,
kontak asseblief vir Regan Britz by 054 – 338 7028 of e-pos bewyse na regan.britz@dkm.gov.za

 

Download Document: 3. Ongeidentifiseerde bankoordragte – 30 Junie 2026 08102025

Read more…

HERBENOEMING VAN SCHÖDERSTRAAT NA ALFRED QAYISO GUBULASTRAAT

logo dkm

MUNISIPALITEIT DAWID KRUIPER

KENNISGEWING K28/2025

HERBENOEMING VAN SCHÖDERSTRAAT NA ALFRED QAYISO GUBULASTRAAT

Kennis geskied hiermee dat die Munisipale Advies Komitee van die Raad besluit het om die aansoek ten opsigte van die herbenoeming van Schöderstraat na Alfred Qayiso Gubulastraat goed te keur.

Enige besware teen die besluit van die Munisipale Advies Komitee se voorneme om Schöderstraat na Alfred Qayiso Gubulastraat te herbenoem, kan skriftelik ingedien word om die Munisipale Bestuurder voor of op Vrydag, 05 September 2025 teen 16:30 te bereik.

Volledige besonderhede ten opsigte van die aansoek en besluit is verkrygbaar vanaf die volgende amptenare, naamlik Me Carol Newman / Klasie Makatong by (054) 338 7004 / (054) 338 7013/4 onderskeidelik, gedurende normale kantoorure (07:30 – 12:30 en 13:30 16:30, Maandae tot Vrydae).

E NTOBA, MUNISIPALE BESTUURDER, Burgersentrum, Markstraat,

Privaatsak X 6003, UPINGTON, 8800.

 

19 September 2025

 

Read more…

NOTICE: RENAME OF SCHODERSTRAAT TO ALFRED QAYISO GUBULASTRAAT

logo dkm

 

 

The Municipal Advisory Committee of the Dawid Kruiper Municipal Council has decided that the application for the renaming of Schroder Street to Alfred Qayiso Gubula Street be accepted and that a public participation process be initiated. The public participation process will be for the next 21 days from 11 July 2025 to 01 August 2025.

The public participation process will include:

Ward Committee meetings in the affected wards, Constituency meetings within the affected wards, Public Hearing for the entire Dawid Kruiper Municipal Area, Notices in the local media, Notice on the social media platforms of the Municipality, Notice on the local community radio,

The community of the Dawid Kruiper Municipality is requested to provide their inputs, comments regarding the application for the renaming to the Municipal Manager, Dr Elias Ntoba.

 

Full details regarding the application for the renaming of Schroder Street are obtainable from the following officials, Ms Carol Newman, Director Corporate Services at (054) 338 7003/4, Mr Klasie Makatong at (054) 338 7013/4, Ms Nicolette Mess at (054) 338 7023, during normal office hours (07:30 – 12:30 and 13:30 – 16:30 Mondays to Fridays).

Read more…

KENNISGEWING: HERBENOEMING VAN SCHODERSTRAAT NA ALFRED QAYISO GUBULASTRAAT

logo dkm

 

 

Die Munisipale Adviese Komitee van die Dawid Kruiper Munisipale Raad het besluit dat die aansoek vir die herbenoeming van Schoderstaat na Alfred Qayiso Gubulastraat aanvaar word en dat ‘n openbare deelname proses van stapel gestuur word. Die openbare deelname proses sal vir die volgende 21 dae vanaf 11 Julie 2025 tot 01 Augustus 2025 wees.

 

Die openbare deelname proses sal insluit:

Wykskomitee vergaderings in die geaffekteerde wyke, Kiesafdelingsvergaderings binne die geaffekteerde wyke, Openbare Verhoor vir die totale Dawid Kruiper Munisipale Area, Kennisgewings in die plaaslike media, Kennisgewing op die sosiale media platforms van die Raad, Kennisgewing op die plaaslike gemeenskap radio,

Die gemeenskap van die Dawid Kruiper Munisipaliteit word versoek om hulle insette, kommentare ten opsigte van die aansoek vir die herbenoeming aan die Munisipale Bestuurder, Dr Elias Ntoba te rig.

 

Volledige besonderhede ten opsigte van die aansoek vir die herbenoeming is verkrygbaar vanaf die volgende amptenare, Me Carol Newman by (054) 338 7003/4, Mnr Klasie Makatong by (054) 338 7013/4, Me Nicolette Mess by (054) 338 7023 gedurende normale kantoorure (07:30 – 12:30 en 13:30 – 16:30 Maandae tot Vrydae).Kommentaar/insette,

Read more…

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs