HERBENOEMING VAN SCHÖDERSTRAAT NA ALFRED QAYISO GUBULASTRAAT

MUNISIPALITEIT DAWID KRUIPER

KENNISGEWING K28/2025

HERBENOEMING VAN SCHÖDERSTRAAT NA ALFRED QAYISO GUBULASTRAAT

Kennis geskied hiermee dat die Munisipale Advies Komitee van die Raad besluit het om die aansoek ten opsigte van die herbenoeming van Schöderstraat na Alfred Qayiso Gubulastraat goed te keur.

Enige besware teen die besluit van die Munisipale Advies Komitee se voorneme om Schöderstraat na Alfred Qayiso Gubulastraat te herbenoem, kan skriftelik ingedien word om die Munisipale Bestuurder voor of op Vrydag, 05 September 2025 teen 16:30 te bereik.

Volledige besonderhede ten opsigte van die aansoek en besluit is verkrygbaar vanaf die volgende amptenare, naamlik Me Carol Newman / Klasie Makatong by (054) 338 7004 / (054) 338 7013/4 onderskeidelik, gedurende normale kantoorure (07:30 – 12:30 en 13:30 16:30, Maandae tot Vrydae).

E NTOBA, MUNISIPALE BESTUURDER, Burgersentrum, Markstraat,

Privaatsak X 6003, UPINGTON, 8800.

 

19 September 2025

 

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs