Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


ONGEÏDENTIFISEERDE DEPOSITO’S

Onderstaande lys van inbetalings reflekteer in die Dawid Kruiper Munisipaliteit se rekening. Deposito inbetaling vir die gebruik van Tol Speelman gemeenskapsaal en deposito inbetaling vir die bespreking by die Eiland Vakansie Oord. Indien ‘n verbruiker oor die nodige dokumentasie beskik wat as bewys kan dien van inbetaling kontak asseblief vir Patricia Eiman by (054) 338 7080 of 338 7105 of e-pos bewyse na patricia.booysen@dkm.gov.za. U spoedige reaksie sal waarder word sodat die bedrag aan u kan uitbetaal word.

Click to download List: website kennisgewing

Quick Links

Tourism in Dawid Kruiper

Tourism in Dawid Kruiper

Complaints Procedure

Update your Information

Customer Satisfaction Survey 2021

Weather in Upington

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs