Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


  HUPLBEHOWENDE HER-REGISTRASIE PROSES BEGIN

Die her-registrasie proses vir hulpbehoewendes begin in April. Ons doen ‘n beroep op u om by u naaste punt te her-registreer.

Die Polisie sal beskikbaar wees vir die sertifiseering van dokumente.Die punte sal vanaf 09h30 tot 15h30 oop wees.
Die Inwoner 2nd Edition March 2023 - 1

Die Inwoner 2nd Edition March 2023 - 2

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs