Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


WEES VERSIGTIG BY DIE VLOED WATER

Die DKM verkeer doen ‘n beroep op almal om nie te stop of te parkeer op die Oranjerivier brug nie. Dit is teenstrydig met die pad verkeer wet. Voertuie en voetgangers stop op die brug om die hoogte van die rivier water te besigtig. Ons doen ook ‘n beroep op u om nie watersport op die rivier te beoefen nie. Die munisipaliteit wil ook ‘n beroep op die gemeenskap doen om versigtig oor die klein voetgangers brug by die Oranjerivier te beweeg. Ons doen ook ‘n beroep op mense om nie vis te vang nie en om ook nie langs die Oranjerivier te kampeer nie.¬†

Quick Links

Customer Satisfaction Survey 2021

Complaints Procedure

Update your Information

Swimming Pools & Reitzpark

SWIMMING POOL - TOWN

Mon - Sat: 11:00 - 20:00

Sun: 14:00 - 18:00


PABALLELO & BELLVUE

Mon - Sat: 09:00 - 18:00

Sun: 14:00 - 18:00

The swimming pool in town is used on Saturday between 11:00 and 13:00 as well as weekdays between 19:00 and 20:00 by diving club members for exercise purposes. This exercise is only done at the deep end of the swimming pool.


REITZPARK

Reitzpark is open from 08:00 till 22:00 everyday during September and March. The public should bring their own braai facilities.

Tourism in Dawid Kruiper

Tourism in Dawid Kruiper

Weather in Upington

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs