Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


PROSEDURE OM ‘N KLAG AAN TE MELD

MUNISIPALITEIT DAWID KRUIPER

PROSEDURE OM ‘N KLAG AAN TE MELD:

Kliente Diens Afdeling ontvang klagtes telefonies, per e-pos, klagtes wat oor die toonbank kom gee word,  deur middel van amptenare wat werk vir die Raad so ook deur middel van Raadslede van die verskillende wyke.

Kliente moet onthou wanneer `n klagte gerapporteer word, moet die klient die volle inligting van die betrokke huis of area deur gee.

Byvoorbeeld, wanneer `n klagte deurgegee word moet die volgende besonderhede gegee word.

  1. Klient se naam en van.
  2. Kliente se kontak nommer.
  3. Klient se address en erf nommer
  4. Klagte ( Riool, Elektrisiteit, Meters)

Die rede vir u selfoon nommers is net dat die Munisipaliteit u met `n verwysings nommer kan voorsien vir elke klagte wat u aanmeld by wyse van ’n sms. Klient moet onthou al word `n klagte namens iemand anders aangemeld, word die besonderhede wie die klagte kom aanmeld benodig. ( Volledige besonderhede)

Die Munisipaliteit probeer klagtes so spoedig as moontlik af te handel. Kliente kan enige tyd opvolg na hy/haar klagte aangemeld het.

Die Klagtes word elektronies op die stelsel gelaai, wat `n unieke verwysings nommer verskaf. Die verwysing nommer word per Sms aan die kliente gestuur as bevestiging dat die klagte ontvang en deurgegee is vir afhandeling Die versoek vir Rooigrond is nie `n klagte nie,  dit is `n verguning wat die Munisipaliteit doen.  Die Munisipaliteit gee voorkeur aan Begrafnisse, hulle gee nie grond vir tuinwerk nie.

Die nommer wat Kliente kan skakel om die klagte aan te meld is:

Kliente Diens : 054 3387181 gedurende kantoor ure 07:30 – 16:30.

Brandweer Diens : 054 3387179 na ure en op naweke.

Vir meer besonderhede kontak die Hoof Kliente diens beampte:
Mnr D.Mchizwa 054 338 7075 of charles.mchizwa@dkm.gov.za /

 

Quick Links

Complaints Procedure

Update your Information

Swimming Pools & Reitzpark

SWIMMING POOL - TOWN

Mon - Sat: 11:00 - 20:00

Sun: 14:00 - 18:00


PABALLELO & BELLVUE

Mon - Sat: 09:00 - 18:00

Sun: 14:00 - 18:00

The swimming pool in town is used on Saturday between 11:00 and 13:00 as well as weekdays between 19:00 and 20:00 by diving club members for exercise purposes. This exercise is only done at the deep end of the swimming pool.


REITZPARK

Reitzpark is open from 08:00 till 22:00 everyday during September and March. The public should bring their own braai facilities.

Tourism in Dawid Kruiper

Tourism in Dawid Kruiper

Weather in Upington

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs