Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


Ongeïdentifiseerde Deposito’s – 06 Junie 2024

Onderstaande lys van inbetalings reflekteer in die munisipaliteit se bankrekening. Die verwysing wat verskaf is, is egter onvoldoende ten einde die korrekte kwitering van die bedrag te verseker.
Indien ‘n verbruiker oor die nodige dokumentasie beskik wat as bewys kan dien van inbetaling, kontak asseblief vir Regan Britz by 054 – 338 7028 of e-pos bewyse na regan.britz@dkm.gov.za

Click to Download: ONGEïDENTIFISEERDE DEPOSITO’s – 06/06/2024

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs