Onderstaande lys van inbetalings reflekteer in die munisipaliteit se bankrekening. Die verwysing wat verskaf is, is egter onvoldoende ten einde die korrekte kwitering van die bedrag te verseker. Indien ‘n verbruiker oor die nodige dokumentasie beskik wat as bewys kan dien van inbetaling, kontak asseblief vir Regan Britz by 054 – 338 7028 of e-pos bewyse na regan.britz@dkm.gov.za
The swimming pool in town is used on Saturday between 11:00 and 13:00 as well as weekdays between 19:00 and 20:00 by diving club members for exercise purposes. This exercise is only done at the deep end of the swimming pool.
REITZPARK
Reitzpark is open from 08:00 till 22:00 everyday during September and March. The public should bring their own braai facilities.