Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


MUNISIPALITEIT DAWID KRUIPER KENNISGEWING VAN KRAGONDERBREKING

Weens noodsaaklike werk wat verrig moet word deur Eskom, gaan die toevoer na die Oostelike kant van Dawid Kruiper munisipale gebied afgeskakel word op: Dinsdag 22 September 2020, vanaf 06h00 tot 18h00.

Die gebiede wat geraak sal word is die Sentrale Sakegebied, alle Oostelike woongebiede soos Die Rand, Florapark,Noeniesingel, Stasiekamp, Blydeveld, Diedericksweg, Augrabiespark,Oosterville, Middelpos, Keidebees en alle landelike gebiede Suid van die rivier soos Louisevaledorp, Louisevaleweg, Leseding, Waterwese, gedeelte Straussburg en Jooste-Eiland. Daar sal gepoog word om die Sentrale sakegebied alternatiewelik van krag te voorsien, indien die las dit toelaat.

Die Westelike woongebiede soos Rosedale, Paballello, Progress, Morning Glory, Bellvue, Extention, Sesbrugge/Kalksloot en beide Industriële gebiede sal ook in die oggend 06h00 en die namiddag 18h00 kort onderbrekings van ongeveer 15 minute ervaar weens skakelwerk wat deur Eskom gedoen moet word.

Alle kragpunte moet ten alle tye as stroomdraend beskou word. Kliënte word bedank vir hul samewerking en geduld en word om verskoning gevra vir die ongerief. Vir alle navrae kan u 054 338 7147 skakel.

 

Uitgreik deur: Elektro-Meganiese Dienste- Dawid kruiper Munisipaliteit.

 

E NTOBA, MUNISIPALE BESTUURDER

Quick Links

Complaints Procedure

Update your Information

Swimming Pools & Reitzpark

SWIMMING POOL - TOWN

Mon - Sat: 11:00 - 20:00

Sun: 14:00 - 18:00


PABALLELO & BELLVUE

Mon - Sat: 09:00 - 18:00

Sun: 14:00 - 18:00

The swimming pool in town is used on Saturday between 11:00 and 13:00 as well as weekdays between 19:00 and 20:00 by diving club members for exercise purposes. This exercise is only done at the deep end of the swimming pool.


REITZPARK

Reitzpark is open from 08:00 till 22:00 everyday during September and March. The public should bring their own braai facilities.

Tourism in Dawid Kruiper

Tourism in Dawid Kruiper

Weather in Upington

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs