Daar sal op Woensdag, 29 Januarie 2025 vanaf 08h00 tot 13h00, ‘n kragonderbreking in die volgende areas plaasvind, as gevolg van noodsaaklike werk by Alpha substasie.
Die areas wat geraak sal word is die Nuwe Industriele gebied, ingesluit Tin-, Karakoel-, Soutpan- Dorper-, Swakkara straat, asook Swartmodderweg, Dakotaweg, Stasiekamp, Kaap Agri, Engen garage/Steers, Wickens Vleismark en Vispa Meubels.
Ons vra om verskoning vir die ongerief. Beskou asseblief alle punte as stroomdraend, aangesien die toevoer dalk vroeer aangeskakel mag word.
Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.
Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs