DKM wil vir u, die klient die dienste toeganklik maar deur om op Maandae en Woensdae slegs hernuwings van bestuurs lisensies en Prdp’s (PDP’s) te hanteer. Dinsdae en Donderdae sal afsprake vir uitpassing en (Prdp’s) hanteer word. Vrydae sal alle dienste gelewer word. Die reeling sal vir ons help om almal te help en om by die Covid 19 regulasies te bly. Die reelings geld van Maandag 8 Februarie 2021 af. Bly Veilig!!!