Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


GODIGITAL – DEKODEERDERS GESUBSIDEER DEUR STAAT (Registreer Nou)

Die Department van Kommunikasie en Digitale Tegnologie (DCDT) in samewerking met die Dawid Kruiper munisipaliteit in die Noord Kaap sal in u omgewing wees om met gemeenskappe in gesprek te tree en openbare bewusmaking te doen, gemeenskappe wat nie vir gratis regerings gesubsideerde dekodeerders geregistreer het nie te regestreer asook om dekodeerders in verdienstelike huishoudings te instaleer e.n.s.
Screenshot_20210808-191853_WhatsAppScreenshot_20210808-191834_WhatsApp
Gemeenskappe wat nie vir hul gratis regeringsgesubsideerde dekodeerders geregistreer het nie, word aangemoedig om hul naaste poskantoor te besoek om vir ‘n gratis dekodeerder aansoek te doen.

Quick Links

Tourism in Dawid Kruiper

Tourism in Dawid Kruiper

Complaints Procedure

Update your Information

Customer Satisfaction Survey 2021

Weather in Upington

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs